Successfully reported

Villa Sefarina

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R16500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word nie binne Villa Sefarina toegelaat nie. Rook asb. slegs in aangewese buite-areas. Die aard van die gebou en omliggende plantegroei maak hulle hoogs vlambaar. Maak sigaretstompies asb. in die asbakkies wat voorsien word dood.

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat sonder dat daar vooraf met die bestuur gereël is nie. Ongelukkig neem ons nie besprekings vir haan-/henpartytjies nie.

Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie

Respekteer asb. die inklok- en uitkloktye.

Respekteer asb. bure deur geraasvlakke te beperk.

Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.

Pas asb. die sleutels op — verlore sleutels sal tot 'n vervangingsfooi lei.

Villa Sefarina sal kinders onder 12 akkommodeer, maar met die verstandhouding dat ouers ten volle verantwoordelik sal wees vir hul kinders.

Gaste sal verantwoordelik gehou word vir skade wat die sekuriteitsdeposito oorskry.

Moet asb. nie in die slaapkamers eet nie.

Geen onwettige middels word toegelaat nie.

Geen oop vure in slaapkamers/buite-areas nie. 'n Gasbraai word voorsien. Maak asb. seker dat sitkamer- en eetkamervure geblus word voordat gaste gaan slaap.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 25 000
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 25 000
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R 25 000
per nag (plek vir 15)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Mountain Road, 10 Monkey Valley Resort, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb999e4c4e32d3ffa5794519a1bb2bd8a20eb2566e6642307f867dd73e9fbd06a6e09085ea44ef2fcce7ceb225d27c9f97597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R25 000 per nag (plek vir 15) 2 5 1 5 30 Mountain Road 10 Monkey Valley Resort 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.096074281129 18.357336213145
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang