Villa Sundown
Beskrywing
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide badkamers het 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eet- en sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Slegs geregistreerde gaste word toegelaat — geen ekstra besoekers of oornagverblyf sonder vooraf reëling nie.
Respekteer stil ure: 22:00–07:00 (geen harde musiek of geraas nie).
Geen rook binnenshuis nie — rook slegs in aangewese buite-areas met asbakke.
Hou die eiendom netjies; rapporteer skade onmiddellik. Oormatige gemors kan 'n skoonmaakfooi tot gevolg hê.
Gebruik braai/lapa verantwoordelik — moenie vure onbewaak laat nie en maak skoon na gebruik.
Swembad word gedeel — geen duik of rowwe spel nie; kinders moet onder toesig wees.
Geen troeteldiere nie.
Sluit deure en hekke; hou die elektriese hek toe. Verlies van sleutels/afstandbeheer: R500 fooi.
Wasmasjien en waslyn word gedeel — wees bedagsaam.
Gaste is aanspreeklik vir enige skade of verlies tydens hul verblyf.
Stel asseblief die gasheer onmiddellik in kennis indien enigiets breek sodat ons kan help.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, met slaapplek vir 8 gaste (’n maksimum van 4 volwassenes en 4 kinders). Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met ’n koningingrootte-bed en het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die derde slaapkamer het ’n dubbelbed, terwyl die laaste kamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eerste gastebadkamer is toegerus met beide ’n bad en ’n stort, terwyl die tweede badkamer slegs ’n toilet het. Die oopplan-leefarea beskik oor ’n eetarea met binnenshuise braaigeriewe en ’n sitkamer met gemaklike rusbanke en ’n TV. Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Slegs geregistreerde gaste word toegelaat — geen ekstra besoekers of oornagverblyf sonder vooraf reëling nie.
Respekteer stil ure: 22:00–07:00 (geen harde musiek of geraas nie).
Geen rook binnenshuis nie — rook slegs in aangewese buite-areas met asbakke.
Hou die eiendom netjies; rapporteer skade onmiddellik. Oormatige gemors kan 'n skoonmaakfooi tot gevolg hê.
Gebruik braai/lapa verantwoordelik — moenie vure onbewaak laat nie en maak skoon na gebruik.
Swembad word gedeel — geen duik of rowwe spel nie; kinders moet onder toesig wees.
Geen troeteldiere nie.
Sluit deure en hekke; hou die elektriese hek toe. Verlies van sleutels/afstandbeheer: R500 fooi.
Wasmasjien en waslyn word gedeel — wees bedagsaam.
Gaste is aanspreeklik vir enige skade of verlies tydens hul verblyf.
Stel asseblief die gasheer onmiddellik in kennis indien enigiets breek sodat ons kan help.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 17 Anaboom Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang