Vineyard House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luxury 2-Bedroom Holiday Home
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 8 km lange grondpad na die eiendom lei; gaste moet die padtoestande voor aankoms bevestig, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Bring asseblief hul beddegoed saam en hou hulle van alle meubels af.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R43, Farm 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang