Vinknes
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste word vriendelik versoek om slegs in aangewese buite-areas te rook. Troeteldiere is welkom; hulle moet egter nie op die beddens of meubels toegelaat word nie. Aangesien die huis 'n grasdak het, maak asseblief seker dat alle vure en braaie heeltemal geblus is voordat u die eiendom verlaat.
'n Daaglikse toelaag van 30 elektrisiteitseenhede is ingesluit. Bykomende eenhede kan aangekoop word indien nodig. Gaste word versoek om enige breekskade onmiddellik aan te meld om te verseker dat alle items en toerusting in 'n goeie werkende toestand bly vir toekomstige besoekers.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 348 Dias Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang