Visvywers Unit 3
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Main Road, Viswywers Apartments, Unit 3, Stilbaai West, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Visvywers Unit 3 is 'n selfsorgwoonstel in die rustige dorpie Stilbaai en dit is ideaal vir paartjies of enkelreisigers. Die woonstel is in Stilbaai-Wes, stapafstand vanaf die strand en riviermonding en naby die hawe, winkels, restaurante en die Stilbaai Gholfklub geleë en daarom ideaal vir 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het ook 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n eetarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 41 Main Road, Viswywers Apartments, Unit 3, Stilbaai West, 6674, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Main Road, Viswywers Apartments, Unit 3, Stilbaai West, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang