Successfully reported

Vlakplaats Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Melinda J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Stil en rustige omgewing. Hosts ons mooi gehelp met braaigeriewe. Baie oulike plekkie vir 'n oornag slaap. Skoon en netjies, yskas met 'honesty jar' met lekker koue bier en koeldrank.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Vlakplaats Guest Farm
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien! Groete Zelda

Linda Joan H
1 nag
5.0
Des 2024

Except for no internet, great place. Everything was perfect. Except there is no internet reception. Couldn't phone anyone to confirm our safe arrival. Outdoors beautiful and very peaceful. The only negative thing was forgetting our biltong in the fridge upon leaving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Vlakplaats Guest Farm
Thank you so much. Hope to see you again soon. Happy 2025!

Willem P
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Aangenaam en vriendelike gastehuis eienaars. Die verblyf was heel aangenaam. Het die swem in die (plaas dam) swembad baie geniet. Die eienaars was ook baie vriendelik en het ook verneem na ons verblyf. Dankie dat ons daar kon oorslaap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zelda
Vlakplaats Guest Farm
Baie dankie. Dit was net 'n plesier. Wonderlike jaar vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R701, Farm Vlakplaats, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb65fd0f1d8bf0360a6264851db85cf197a4a6d18b6ef8eda6f1518c57491cf950bb5e26e0cf60b659a6dd0cbb20631e7547a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 R701 Farm Vlakplaats 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.489254612356 25.674065414383
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang