Voete ini Sand
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 
                            Selfsorg. Ons verskaf gebottelde water, beskuit, koffie, tee en melk om gaste oor te sien totdat hulle tyd het om self voorraad te gaan koop.
 Skoonmaakdienste 2 x per week is ingesluit by die prys vir gaste wat 7 dae en langer bespreek.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eiendom is troeteldiervriendelik.
Die huis word twee keer per week skoongemaak vir gaste wat vir 7 dae of langer bespreek, en bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3074 Murex Street, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang