Successfully reported
+35

Voetspore Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Church Street, Gobabis, Namibia, Omaheke
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Voetspore Self-Catering is in Gobabis in die Omaheke-streek net 100 km vanaf die Botswana-grens en 200 km van Windhoek af. Dit is die perfekte oornagverblyf en bied verskeie gerieflike akkommodasie-opsies.

Die woonstelle het elk gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke woonstel het ook 'n sitarea met gemaklike sitplek, WiFi, lugversorging, 'n TV en 'n selfsorgkombuis.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Voetspore Self-Catering bied rustige en veilige verblyf aan beide vakansiegangers en sakereisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amanda P
Gesin met tieners
5.0
Perfect stop-over; convenient, clean and comfortable. Highly recommended! We stayed at Voetspore for one night on our way back from Eto...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Tertia E
5.0
Perfect, neat, modern. Voetspore self-catering was a big surprise. Loved how spacious the rooms were. It was modern and neat. The woode...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Danielle L
Gesin met tieners
5.0
Lieflike ruim woonstel, silwer skoon, goeie kommunikasie en attention to detail. Ja, ruim en skoon en uitstekende kommunikasie.
Jun 2025
Maggel V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie tevrede en het 'n goeie nagrus gehad. Met aankoms was die gasvrou so vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was skoon en baie moo...
Sien meer
Des 2024
Belinda O
Saam met vriende
5.0
Puik. Baie lekker, skoon en baie netjies meer as wat 'n mens verwag. Sal vir seker weer daar oorbly.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 25 Church Street, Gobabis, Namibia, Omaheke
  • Gaste dink Voetspore Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Church Street, Gobabis, Namibia, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fe50f48b2779f45c3732a8c54dd8f02a44b158f29cd45efd68cb5078fa48978dac6266ba15857e2ca72ff1e0234014f92a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 25 Church Street Gobabis Omaheke 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.450706263428 18.964312672655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang