Vrede Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vrede Villa is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Beaufort-Wes. Dit maak dit 'n ideale tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Daarbenewens sluit die eenheid 'n TV en toegang tot WiFi in.
Gaste kan 'n patio met buitesitplek, 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Karoo Nasionale Park, Steenbokkie Privaat Natuurreservaat en die Beaufort-Wesdam.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang