Successfully reported
+12

Vredelus

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Duiker Street, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vredelus bied oornagverblyf op die eienaars se eiendom in die dorpie Bethlehem, 'n bekoorlike dorpie in die Vrystaat. Die dorp is 38 km vanaf die gewilde toeristebestemming Clarens geleë en is ideaal geleë op pad na Bloemfontein, Johannesburg of die Natalse Middellande.

Verblyf word gebied in 'n gasteslaapkamer met 'n privaat ingang. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid sluit ook 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in, asook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi-internettoegang. Veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek is beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit Bethlehem Gholfklub, Bethlehem Museum, Holhoek Voetslaanroete, Bethlehem Mall en Sol Plaatjiedam in. Nabygeleë geriewe sluit Hoogland Medi-Clinic, restaurante en winkelsentrums in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jl R
5.0
Awesome! Perfect for an overnight before continuing on your journey.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Liza C
5.0
Netjiese en rustige plekkie. Uiters netjies plek. Goed toegerus. Estelle het ons vriendelik ontvang.
Okt 2025
Qbe T
Besigheidsreis
5.0
Besigheids. Ons het lekker gebly. Rustig en skoon.
Sep 2025
Jacques B
5.0
Great! Ja, alles 100%, die vriendelikheid en gasvryheid van Estelle, baie baie dankie. Sal enigeen aanbeveel om daar te bly.
Sep 2025
Werner D
Gesin met tieners
5.0
Presies soos die naam sê, Vrede. Netjies, veilig en rustig. Het een nag oornag saam my tienerseun. Alles was in plek en niks gekort nie.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 12 Duiker Street, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Vredelus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Duiker Street, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00312bf58285876cd420a07262593d96d2db00365d79ff6ca1ed8b2c8d56e4e5903da388ebdf51607a3cf5eb09d87e43a2cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 12 Duiker Street La Provence 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.251 28.31514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang