Vulture's View 3
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vulture's View 3 is 'n lieflike en gesinsvriendelike selfsorgvakansiehuis tussen bome langs 'n afgesonderde dam in Hartbeespoort. Dit is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en is 'n ideale toevlugsoord vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die oopplan-huis het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n privaat braai-area omring deur bome met sitplek waar gaste kwaliteittyd saam kan deurbring.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat in die middel van die lodge geleë is, langs 'n mini-tennis- en pluimbalbaan.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang