Successfully reported
+25

Vygievlei

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Bree Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vygievlei bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in McGregor, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek, weg van die gewoel van alledaagse stadsgeraas.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en maak gebruik van die oorblywende badkamer, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, met die opwaskamer gerieflik buite sig. Die sitkamer is ontwerp vir gerief en bied 'n groot muur-slim-TV en 'n klein antieke-styl kaggel - perfek vir gesellige winteraande.

Ontspan op die ruim, omheinde patio met bykomende sitplek buite wat uitkyk oor die pragtig versorgde tuin en welige grasperk, insluitend 'n braai-area.

Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 21 Bree Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vygievlei het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Bree Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA727d85598d0aba6fdeef03ec1789418f36d68f15bf0a2bc08343fa01ada1307b4697381aa98279551e4afa383c3675f4a562?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 21 Bree Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9513564 19.8277957
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang