Waaihoek Private Game Farm and Lodge
Beskrywing
Die chalets bestaan uit 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk, en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Die chalet beskik oor 'n sitarea en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgeenheid het 2 slaapkamers wat gemaklik 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, lugversorging en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n buite-eetstel en gasbraai. Die dek kyk uit oor die plaas en bied ononderbroke uitsigte oor die Vaalrivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Schoonuitsicht is 'n lodge wat bestaan uit 4 hout-cabins wat deur 'n houtpaadjie verbind word. Twee van die cabins het elk 2 dubbelbeddens en die ander twee cabins het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke cabin het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die lodge het 'n oopplan-leefarea en -kombuis asook aparte buite-ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak. Die groot oopplan-leefarea het 'n sitarea met gemaklike leerbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n dubbelskuifdeur-yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n ysmaker, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Dit het ook lugversorging. Die leefarea lei na 'n houtdekarea met 'n privaat kroeg, 'n gasbraai en buitemeubels, alles met 'n uitsig oor die Vaalrivier. Die lodge het sy eie parkeerarea en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalets beskik elk oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed in elk, en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas toegerus. Elke chalet beskik oor 'n sit area en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Waaihoek Farm, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang