Successfully reported

Wagon Wheels

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
David K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable, convenient and friendly. Our stay was very comfortable and the host was super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Daar was werklik niks om mee fout te vind nie. Die plek het alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon netjies, waarde vir geld, vriendelike gasvrou, goed ingerig, goeie ligging. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Sal weer gaan. Was baie lekker, rustig, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Best value for money and close to the park. Absolutely fantastic. Everything you need and so close to the Kruger gate it allows you an extra 30 min sleep in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker daar gebly. Sal plek aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly, skoon en netjies, alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gasvrye, vriendelike gasvrou. Baie aangename verblyf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend verblyf. Ons het die plek maklik gekry en die eienaar het ons vriendelik ontvang. Die verblyf was baie goed en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflik en ontspannend. Baie gerieflik en goed ingerig vir oorslaap of langer bly vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Monna Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb8884d7197febe129a8e3920a08a1afd6391e6b2897ab64303ca9af6b2cae0753c766066fd57df947b60cbed73274c3808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 154 5 1 5 2 Monna Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.94077648554 31.152751498182
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang