Wapad Gastehuis
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedaris Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Wapad Gastehuis is in 'n stil area op die rand van Nieuwoudtville. Die historiese sandsteengeboue is opgeknap om selfsorgeenhede aan groepe van 11 gaste te bied.
Gerieflike verblyf word in 5 eenhede met hul eie badkamers aangebied. Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het braaigeriewe, en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die ligging bied maklike toegang tot winkels en restaurante in die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marilette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Drommedaris Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink Wapad Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedaris Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang