Waterfront Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste wat hul boot wil saambring, reël asseblief vooraf met die instansie vir 'n slaapplek.
Reël asseblief voor aankoms indien jy enige troeteldiere wil saambring.
Buigsame in- en uitkloktyd is beskikbaar met vooraf kennisgewing.
Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Hierdie verblyf het volle sonkrag sowel as 'n UPS-stelsel.
Indien vooraf gereël, kan gaste hul bote saambring wat by 'n privaat jetty geakkommodeer sal word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Helena Avenue, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang