Successfully reported
+60

Waterfront Guesthouse & Venue

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 232, Steenbok Ave, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Waterfront Gastehuis is in die hartjie van Upington Green Belt. Gaste kan langs die Oranjerivier ontspan en sy rustige skoonheid ervaar. Geniet wateraktiwiteite en kyk na wonderlike sonsondergange.
Dit is die toonbeeld van bevrediging – waar natuur, gemak en gasvryheid bymekaar kom. Of jy nou vir besigheid, ontspanning of 'n spesiale viering reis, hierdie rustige omgewing langs die rivier nooi gaste uit om in styl te ontspan.

Een van die merkwaardigste kenmerke is die uitgestrekte rivierfront, wat die perfekte balans van gedeelde genot en rustige privaatheid bied.

Die ruim, en suite-kamers is deftig ontwerp vir gaste se gerief, kompleet met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en gesellige meubels om gaste tuis te laat voel. Geniet 'n koppie koffie met panoramiese uitsigte oor die rivier, en ontspan dan met 'n skemerkelkie op die goed versorgde grasperke en swembadarea.

Fasiliteite op die eiendom sluit in 'n swembad, 'n gemotoriseerde Oranjerivier-ponton, 'n aparte banketsaal wat dikwels gebruik word vir korporatiewe funksies en troues, 'n opsionele tentarea vir spesiale geleenthede en spanbousessies, 'n interne boothelling, braaitoerusting vir klein en groot groepe, verblyf op die perseel vir 14 mense, met ekstra slaapplek by ons ander gastehuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Reinhard F
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannende na 'n 820 km rit van Pretoria. Ons het die gasvryheid en openhartige ontvangs baie waardeer. Die sit langs die Oranjerivier was besonders...
Sien meer
Sep 2025
Annemari O
5.0
Sal definitief Waterfront Guesthouse & Venue aanbeveel en weer besoek. Veilige, netjiese rusplek. Smaakvol ingerig. Heerlike kos. Gasvrou was so makli...
Sien meer
Sep 2025
Crismari P
5.0
Heerlik gebly! Heerlik gebly! Netjiese, skoon kamers. Pragtige uitsig oor die rivier. Baie vriendelike en gasvrye personeel. Vooraf gereelde aandete e...
Sien meer
Mei 2025
Cobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. ‘n Belewenis om so naby die rivier in vloed te bly. Het baie tuis gevoel. Kos was uitstekend en die gasvrou en personeel was bekwaam en v...
Sien meer
Mei 2025
Boikhutso T
Saam met vriende
5.0
Friendly staff. Pleasant with very friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brunhilde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plot 232, Steenbok Ave, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Waterfront Guesthouse & Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 232, Steenbok Ave, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd18e07239e936e60b0dae55bed7cc58e87b41dbc2794e6a5413991d267663dd6ca90301b401ebf8f7ee42ba1f7b8f47d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Plot 232 Steenbok Ave 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.453034685999 21.270744366718
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang