Watervalsrivier
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watervalsrivier, R353, Kruidfontein road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Watervalsrivier is 'n plaas net buite Prins Albert in die Karoo wat rustige verblyf met Karoo-sonsondergange en pragtige uitsigte bied.
Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat individueel versier is. Die kamers het elk lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad óf 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi regdeur die eenheid in.
Daar is gemeenskaplike areas op die eiendom soos 'n leefarea, kombuis, sitarea met 'n TV en 'n kaggel, 'n lieflike tuin, 'n sprankelende swembad met 'n dek, asook 'n binne- en buitebraai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Watervalsrivier, R353, Kruidfontein road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Watervalsrivier het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watervalsrivier, R353, Kruidfontein road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang