Successfully reported
+20

Wavecrest 1001

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wavecrest 1001, Beach road 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 890 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wavecrest 1001 is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die 10de vloer wat skouspelagtige uitsigte oor Valsbaai, Tafelberg en Helderberg bied. Die eienaars is gereelde reisigers en het spesiale aandag gegee aan besonderhede wat aan hul eie hoë standaarde sal voldoen terwyl hulle op reis is.

Die woonstel het 'n gasbraai op die balkon, DStv Premium, WiFi (hoëspoedveselverbinding), wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die woonstel is goed toegerus en bied moderne meubels. Die veilige kompleks het 'n swembad en gemeenskaplike braai-area. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.

Rook of troeteldiere word nie in die woonstel toegelaat nie.

Strand huisves een van die beste en veiligste strande in die area met noue toegang tot die wynlande. Strand-gholfklub bied uitstekende gholfspeel. Strand is 'n perfekte middelpunt vir jou vakansies aangesien Kaapstad, Stellenbosch en Hermanus almal binne gerieflike bereik is.

Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed terwyl die ander slaapkamer twee enkelbeddens het. Albei slaapkamers het en suite-badkamers.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jorieta L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en mooi uitsig. Baie skoon, netjies en gerieflike woonstel, baie goed toegerus. Baie lekker gebly en sal Wavecrest 1001 enige tyd aanbevee...
Sien meer
Jun 2025
Anja K
Gesin met tieners
5.0
Goedversorg, gerieflik, netjies. Gasheer was vriendelik, en het ons welkom laat voel. Woonstel was skoon, netjies en goed onderhou, wat dit 'n gemakli...
Sien meer
Mei 2025
Su B
Gesin met tieners
5.0
Gorgeous, scenic, secure, central! Conveniently located slightly away from the main beach, Wavecrest 1001 is an ideal spot for a maximu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Quinton V
Saam met lewensmaat
5.0
Really really great! Thank you to Marcus. Everything was exceptional and above standards, definitely one of the best places we have sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Marita V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige en netjiese plek! Net die beste van alles! Skoon, netjiese en pragtige plek. Net die beste van alles! Mooi see-uitsig. Veilige parkering. Bai...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Wavecrest 1001, Beach road 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wavecrest 1001 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wavecrest 1001, Beach road 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d979225597bdea91a6eb8052f183b0c6b04e81cb7eb31e5d9252288b8f493b5ccb9ca6a07b4c9580bdcefa5f97457560adc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 Wavecrest 1001 Beach road 27 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124945 18.832719
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang