Successfully reported

Atlantic Oasis Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Jorika P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Vriendelike diens - sal weer daar bly. Lekker gebly! Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en aangenaam. Dit was 'n lekker wegbreek, met heerlike ontbyt ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Always a great and friendly stay. Wonderful stay as always, easy to access and great breakfast options. Our go-to accommodation when visiting Blouberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Perfek. Was baie gelukkig met die gastehuis. Perfek vir 'n vinnige sakereis of selfs vir 'n lekker wegbreek. Perfect for a business trip stay over or a short break.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Goeie ligging binne loopafstand van strand en restaurante. Baie goeie ligging. Stil woonbuurt, maar loopafstand vanaf die strand en restaurante. Die kamer was ruim en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anicka B
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Rustigheid. Dit was 'n baie rustige blyplek, geen geraas, kos was heerlik en 'n verskeidenheid, die staff was altyd bereid om te help, of dit met skoonmaak van kamers of tydens ontbyt was, en wasgoeddienste was bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Would definitely recommend to others. Enjoyed my stay. Second time I stayed here and it was great. Clean. Great staff. Close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ongelooflik lekker. Ons het heerlik gebly en die personeel is baie vriendelik. Ek het net 'n voorstel gemaak rakende die ligging van die spesifieke kamer wat baie raasrig is en ook nie privaat is nie - dis basies in die ontvangs/eetkamer gedeelte en baie raasrig met ander mense en personeel wat daar is. As die kamer se deur oopgaan, kyk almal op die bed en mens moet versigtig wees wat jy aan het - of nie aanhet nie as die deur oopgaan. MAAR verder is dit regtig 'n baie mooi en aangename plek en mense daar. Kos was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Superb. We cannot recommend Atlantic Oasis Guest House enough. Spotless. The hospitality made us feel as if we were at home, and the breakfasts were delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monré D
1 nag
5.0
Jan 2024

Great! Was baie lekker! Ons was 'n bachelors groep manne, gasvryheid van die gasverblyf was tops en hulle het ons gehelp om die bruidegom bietjie op te kikker die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Guest House Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 186

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Visagie Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlNGU5NjRlLTE1YjEtNDA4NS04YjFjLThkOWQ5ZDQ4ZjQwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 18 Visagie Street Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.826522705825 18.483445644379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang