Successfully reported

Waves Of Grace Seafront Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Werklik aan te beveel. Verskriklik baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons hoop julle kom kuier weer by Waves of Grace Seafront Villa. Hartlike groete, Sandra & Team

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte ligging en eenheid in hartjie van Herholdtsbaai. Het baie lekker gebly. Uitstekende ligging en eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dineke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sonder weerga. Absoluut pragtige, luukse, keurige verblyf. Mooiste uitsig denkbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons hoop jul kom kuier weer by Waves of Grace Seafront Villa. Hartlike groete, Sandra & span

Cheree B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stunning. Brilliant weekend and breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Thank you so much for the amazing review, we loved having you at Waves of Grace Seafront Villa. Warm regards, Sandra & team

Brian A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

We are coming back. Just the most special place in Herolds Bay, food, hospitality and service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Thank you so much for the amazing review, we loved having you at Waves of Grace Seafront Villa. Warm regards, Sandra & team

Amanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustigheid met netjiese verblyf en asemrowende uitsig oor die see. Heerlike, vriendelike, veilige akkommodasie. Uitsig en omgewing asemrowend. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons hoop jul kom kuier weer by Waves of Grace Seafront Villa. Hartlike groete, Sandra & Team

Bonita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Loved every minute staying there! What a wonderful stay. Very friendly staff and feels like home from the minute you walk in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie, ons waardeer. Vriendelike groete, Sandra & span

Margo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Pragtige uitsig! Ons het baie lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die uitsig is ongelooflik. Sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Beste Margo, Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en hoop om jul gou weer te sien. Vriendelike groete, Sandra & Span

Sienna F
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Relaxing and beautiful. The team was absolutely amazing! They made us feel so welcome and were all so lovely! The breakfasts were phenomenal, and overall it was the perfect stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Thank you for the amazing review, Sienna. We loved having you here and hope to see you again.

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ontspanne en rustigheid by die see. Baie lekker en baie vriendelike personeel. Ligging is perfek al het ons kamer nie 100% see-uitsig gehad nie, was dit geen probleem. Ontbyt was heerlik so op die stoep. Die naam beskryf dit mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie, dit was heerlik om jou hier te hê en ons hoop ons sien jou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1260 Beach Road, Beach Front, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA300de355a1f2e0fe212c0fc88544f08f50428b218badd5334762cc3c67489415ad0408aeb80c187ae9b3003d676f9211508a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 1260 Beach Road Beach Front 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -34.053806106287 22.391756772995
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang