Waves Of Grace Seafront Villa
- Soos Gesien op Instagram
 - Kapasiteit: 12 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1260 Beach Road, Beach Front, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
 - Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Waves Of Grace Seafront Villa is in Heroldsbaai geleë en bied B&B-verblyf sowat 10 km vanaf George-lughawe. Dit is binne maklike bereik van die strand geleë en is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers. 
Die B&B bestaan uit suites, elk met sy eie privaat badkamer, kasspasie en koffie- en teemaakgeriewe. Die suites het ook toegang tot 'n patio met pragtige see-uitsigte. 
Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer en eetsaal waar gaste hul ontbyt kan geniet, ingesluit by die tarief. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan- en fietsryroetes, visvang en nog baie meer in.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1260 Beach Road, Beach Front, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
 - Gaste dink Waves Of Grace Seafront Villa het ’n uitstekende ligging
 
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 12 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1260 Beach Road, Beach Front, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang