Successfully reported
+30

Wayside Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 and 40 of the farm Doornhoek, JT 341, Waterval Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wayside Lodge bied gastekamers en is op 'n privaat plaas geleë, sowat 47 km vanaf Belfast. Die lodge is ideaal as 'n basis vanwaar na die area se besienswaardighede.

Verblyf by Wayside Lodge bestaan uit 9 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf koninggrootte-beddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder bevat elke eenheid 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die eenhede maak oop op 'n privaat stoep.

Ontbyt en aandete kan vooraf gereël word. Die lodge spog ook met 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie agter afstandbeheerde hekke van die eiendom.

Wayside Lodge is ook ideaal geleë sowat 79 km vanaf sentraal Mbombela (Nelspruit) en 106 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion 5 and 40 of the farm Doornhoek, JT 341, Waterval Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Wayside Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 and 40 of the farm Doornhoek, JT 341, Waterval Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeEMCw5jUPtXqbFqoV9P9x1lxZIAW1TfwOXfcwOZcyOloiXK9ap?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Portion 5 and 40 of the farm Doornhoek, JT 341 Waterval Onder 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.647381366484 30.384428533619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang