Successfully reported
+28

Wees Rustig Rustig

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3935 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Wees Rustig Rustig is 'n pragtige en rustige vakansiehuis in die hartjie van Marloth Park en het alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n in-kamer-bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis en -eetarea en lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, lugbraaier, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Deur die stapeldeure is daar 'n lieflike patio met 'n swembad en 'n boma met 'n ingeboude braai, wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en die gereelde verbygaande wild te geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth M D
5.0
- Bushveld Haeven -. Danie is friendly, accommodating and helpful with a wonderful mannerism. The house is nestled privately in the hea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Angelique D
Gesin met klein kinders
5.0
Luukse bos wegbreuk! Pragtige plek in die bos met al die luukshede! Ons het sommer van dag een af welkom gevoel omdat Danie, die gasheer, ons persoonl...
Sien meer
Jul 2025
Leandre V
Gesin met klein kinders
5.0
A true gem in Marloth Park – peaceful, beautiful, and family-friendly! We had the most incredible stay at Wees Rustig! This stunning ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Manny C
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik, alles was perfek, dankie! Baie dankie, alles was perfek en ons is een van die dae weer terug!
Mrt 2025
Lynette M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies en absoluut die moeite werd. Sien julle sommer gou weer! Baie lekker gerus. Die huis is perfek ingerig met alles wat jy nodig het plus...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3935 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Wees Rustig Rustig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3935 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c59a679383539d6db15856ca17d58db377dafd1cab8c5f8a010d0c65f0747da8c352b02a71ef5ab024de72f9b82321be47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 3935 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.35124 31.79687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang