Successfully reported
+28

Wees Rustig Rustig

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3935 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Wees Rustig Rustig is 'n pragtige huis in die hartjie van Marlothpark en bied 'n onvergeetlike wegbreek aan vriende of 'n gesin.

Die huis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bad in die kamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis en -eetarea wat na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket lei. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die kombuis is volledig met 'n gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus, en lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Stapeldeure lei tot 'n lieflike stoep met 'n swembad, boma en ingeboude braai waar gaste kan ontspan terwyl hulle die wild besigtig.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth M D
5.0
- Bushveld Haeven -. Danie is friendly, accommodating and helpful with a wonderful mannerism. The house is nestled privately in the hea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Angelique D
Gesin met klein kinders
5.0
Luukse bos wegbreuk! Pragtige plek in die bos met al die luukshede! Ons het sommer van dag een af welkom gevoel omdat Danie, die gasheer, ons persoonl...
Sien meer
Jul 2025
Leandre V
Gesin met klein kinders
5.0
A true gem in Marloth Park – peaceful, beautiful, and family-friendly! We had the most incredible stay at Wees Rustig! This stunning ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Manny C
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik, alles was perfek, dankie! Baie dankie, alles was perfek en ons is een van die dae weer terug!
Mrt 2025
Lynette M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies en absoluut die moeite werd. Sien julle sommer gou weer! Baie lekker gerus. Die huis is perfek ingerig met alles wat jy nodig het plus...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3935 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Wees Rustig Rustig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3935 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c59a679383539d6db15856ca17d58db377dafd1cab8c5f8a010d0c65f0747da8c352b02a71ef5ab024de72f9b82321be47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 3935 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.35124 31.79687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang