Welgedacht Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af vir verblyf voor 23 Desember 2025. Bespreekbaar tot 6 Nov 2025
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2026 tot 8 Apr 2026.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eiendom kan 'n maksimum van 23 gaste akkommodeer.
Geen ekstra oornagbesoekers word sonder toestemming toegelaat nie.
Kamers word toegeken volgens die aantal paartjies of gesinne per bespreking.
Beperk asseblief geraas tot 'n minimum tussen 23:00 en 07:00 om 'n rustige verblyf vir almal te verseker.
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie.
Rook is slegs toegelaat in aangewese buite-areas. Gooi asseblief sigaretstompies verantwoordelik weg.
Geen troeteldiere word toegelaat nie as gevolg van plaaslike wildlewe.
Gaste moet die verblyf netjies hou.
Was en pak asseblief gebruikte skottelgoed weg, plaas vullis in die voorsiene houers en volg herwinningsreëls.
Los die ruimte soos dit was met aankoms.
Gebruik asseblief kombuistoestelle, meubels en ander geriewe verantwoordelik.
Volg enige instruksies wat vir veilige gebruik verskaf word.
'n Breekskadedeposito word 48 uur voor aankoms vereis.
Die deposito sal binne 48 uur na vertrek terugbetaal word indien geen skade gevind word nie.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade of breuk tydens hul verblyf.
Rapporteer asseblief enige skade of nodige herstelwerk onmiddellik.
Partytjies, troues of groot geleenthede word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is as deel van die bespreking.
Parkeer slegs in aangewese areas.
Moenie toegang vir ander gaste of nooddienste blokkeer nie.
Geniet die plaasomgewing sonder om wildlewe te versteur of eiendom te beskadig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 5, Welgedacht, Cullinan District, 0001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang