Successfully reported
+10

Weltevrede

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Weltevrede is 'n knus selfsorg-vakansiekothuis in Beachstraat in die hartjie van Mosselbaai. Dit is gerieflik naby die strand en vele ander besienswaardighede geleë vir diegene wat die area wil verken.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het 2 enkelslaapbanke.

In die agterplaas is daar 'n lieflike tuin met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir almal om tyd saam te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby die hawe, 'n getypoel, en talle winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Beach Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weltevrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ae22ef7962c5fb7b609fa5578b483197262c9263309639c2e68028e6afe1f6608aa79eeac89173195a42d6d91eadbda534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 7 Beach Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.182237960912 22.152749297493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang