Wentworth Hotel
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Brighton Road, Wentworth, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R830 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wentworth Hotel is op die Bluff in Durban geleë, net 3 km vanaf Ansteys Beach en 10 km vanaf die middestad.
Gerieflike verblyf word gebied in 'n verskeidenheid kamers met óf 'n en suite-badkamer óf toegang tot die gemeenskaplike badkamers en toilette. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die kamers beskik oor lugversorging.
Die hotel bied 'n eetkamer, 'n swembad, 'n kroeg, dobbelmasjiene, WiFi en veilige parkeerplek vir gaste.
Die ligging bied toegang tot winkels, eetplekke, Bluff Natuurreservaat en Bluff Gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Sonu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 162 Brighton Road, Wentworth, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wentworth Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Brighton Road, Wentworth, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang