Wentworth Hotel
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Brighton Road, Wentworth, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R830 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wentworth Hotel is in die Bluff in Durban geleë, net 3 km van Ansteys Beach en 10 km van die middestad af.
Gerieflike verblyf word in 'n verskeidenheid kamers aangebied met 'n en suite-badkamer of toegang tot die gemeenskaplike badkamers en toilette. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het lugversorging.
Die hotel bied 'n eetkamer, swembad, kroeg en dobbelmasjiene. WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die ligging van die hotel bied toegang tot winkels, restaurante, die Bluff-Natuurreservaat en die Bluff Gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Sonu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 162 Brighton Road, Wentworth, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wentworth Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Brighton Road, Wentworth, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang