Successfully reported
+27

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 227 Buffelsdrift, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed is 'n lieflike kothuis op 'n skilderagtige plaas 15 km buite die dorpie George en net 5 km vanaf Glentana-strand. Die plaas is sentraal geleë na hoofweë, verskeie besienswaardighede en omliggende dorpe en bied 'n uitstekende basis vanwaar die Tuinroete verken kan word.

Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die leefarea wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is en beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Die sitkamer brei uit na 'n omheinde patio met 'n sitarea en lei verder uit na buitebraaigeriewe terwyl dit uitkyk oor die plaasdam.

In die omgewing kan besoekers besienswaardighede verken soos Redberry Farm vir aarbeipluk, nabygeleë wynplase vir proe, die Garden Route Mall vir inkopies, verskeie plaaslike restaurante wat diverse kookkuns bied, en pragtige strande perfek vir ontspanning en wateraktiwiteite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Edelweiss Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 227 Buffelsdrift, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 227 Buffelsdrift, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a7cce58f9713ffdbfcb788d048d8cb3a64424d27926944f2b533b8cdbd91149252f640221cbcd7f32df1034963ff14c893a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 227 Buffelsdrift Wernich Landgoed 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.024584133371 22.316869466782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang