Successfully reported
+14

Weskus-Beskus Beach House

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Weskus-Beskus Beach House is in Dwarskersbos en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby die strand en bied maklike toegang tot verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe binne en buite en 'n boma waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lucinda D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay at Weskus Beskus. Lovely stay in Dwarskersbos, right on the beach. Very well appointed house with everything one needed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Maryna K
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker oorgebly by Weskus Beskus. Ons het volledige aanwysings gehad om in te boek. Die huis is volledig toegerus met alles wat nodig was...
Sien meer
Aug 2025
Jacques M
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese huis met alles wat jy benodig vir 'n lekker bly. Ons as gesin van 4 het baie lekker gebly. Die huis is ruim, skoon en het alles wat 'n men...
Sien meer
Jul 2025
Sampie G
Saam met vriende
5.0
Weer gaan lekker! Uitstekende plek, sal definitief weer gaan!
Jun 2025
Rene J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, pragtig, veilig en baie lekker. Ons het heerlik gebly. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is en die ligging is fantasties. Die neth...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yanic Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 18 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus-Beskus Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21e69b5180b7a0685e10e798cbfa1f253ffe3f934a029d9fdee9719e1cc2a90125f0f682ca154dbea876ddb81e3cbf129e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 18 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68247 18.24362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang