Successfully reported

Weskus-Beskus Beach House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Lucinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful stay at Weskus Beskus. Lovely stay in Dwarskersbos, right on the beach. Very well appointed house with everything one needed for a weekend away. Electric blankets were a lovely addition. Very comfortable beds, good shower. Great indoor fireplace, really warmed the house up. Downstairs bathroom a bonus which wasn't immediately apparent when booking. Extras in the kitchen like the Nespresso machine and milk frother, really good saucepans/frying pan, and efficient oven and stove top, were very much appreciated. Communication was great. And our two energetic young dogs were in heaven!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker oorgebly by Weskus Beskus. Ons het volledige aanwysings gehad om in te boek. Die huis is volledig toegerus met alles wat nodig was. Die huis het ook 'n mooi uitsig op die see. Dankie ook vir die warm komberse op die beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastiese huis met alles wat jy benodig vir 'n lekker bly. Ons as gesin van 4 het baie lekker gebly. Die huis is ruim, skoon en het alles wat 'n mens benodig vir 'n vakansie. Die 3 vuurmaakplekke en die bouma was baie handig. Vanaf die stoep tot op die strand, die ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Weer gaan lekker! Uitstekende plek, sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, pragtig, veilig en baie lekker. Ons het heerlik gebly. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is en die ligging is fantasties. Die netheid het my opgeval met alles silwerskoon. Bestuurderes was altyd beskikbaar met volledige inligting oor die huis asook omliggende eet- en kuierplekkies. Ons sal baie graag weer daar gaan uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Weskus in styl. Die huis het al ons verwagtinge oorskry. Die plek is toegerus met alles wat jy moontlik sal nodig hê vir 'n onvergeetlike tyd. Net jammer ons tyd daar was te min, sal volgende keer beter beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandri V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Weskus Beskus sien my definitief weer. Bitter lekker gebly. Was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ho D
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Gerieflike huis. Alles was goed behalwe dat die kar buite op die sypaadjie moes slaap, nie aanvaarbaar nie. Die afstand om bagasie te dra was te ver vir ou mense soos ons.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Leischen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderful! What a fantastic location! And the house was so clean and had everything we could have needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yanic Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21e69b5180b7a0685e10e798cbfa1f253ffe3f934a029d9fdee9719e1cc2a90125f0f682ca154dbea876ddb81e3cbf129e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 18 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68247 18.24362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang