Weskus Nessie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word sonder toestemming toegelaat nie. Die bespreking moet kinders insluit. Geen bykomende gaste word toegelaat nie. Indien meer mense opdaag, sal toegang geweier word. Rook is verbode in die eenheid. 'n Boete sal gehef word teen gaste wat in die eenheid rook. Enige vorm van steurnis sal nie toegelaat word nie. Geen musiek of partytjies word toegelaat nie. Geen verwarmers of kerse word in die eenheid toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Main Road, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang