Wesselsbron Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 37 President Steyn Street, Wesselsbron, 9680, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wesselsbron Lodge bied gerieflike verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Wesselsbron Lodge is in Wesselsbron in die mieliedriehoek van die Noord-Vrystaat geleë. Dit is binne maklike bereik van restaurante, winkels en besighede.
Die verblyf beskik oor 9 kamers, almal met en suite-badkamers. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan komplimentêre WiFi tydens hul verblyf geniet.
Vir sakereisigers bied Wesselsbron Lodge ook konferensiegeriewe. Die konferensiegeriewe sluit 'n slim-TV en geriewe in om 'n rekenaar aan te sluit. Koffie- en teemaakgeriewe is ook beskikbaar met toegang tot restaurantgeriewe volgens gaste se behoeftes.
Die restaurant bied ook 'n 3-gangmaaltyd van Maandag tot Donderdag aan of gaste kan van die spyskaart kies. Etes kan op versoek in die restaurant, kroeg, binnehof of selfs in die suites bedien word.
Braaigeriewe is beskikbaar in die binnehof of onder die afdak. CCTV-kameras beskerm die hele perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mimè Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 37 President Steyn Street, Wesselsbron, 9680, Vrystaat
- Gaste dink Wesselsbron Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 37 President Steyn Street, Wesselsbron, 9680, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang