Whale House Rock
Beskrywing
Ideaal geskik vir 4 gaste (verkieslik 2 volwassenes en 2 jong kinders), bestaan hierdie kothuis uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring. 'n Buitestort is ook beskikbaar vir hierdie eenheid. Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens het die kothuis 'n sitarea met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het volle toegang tot die gedeelde swembad op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Ideaal geskik vir 6 gaste, bestaan hierdie huis uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens. Badkamer 1 is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet, terwyl Badkamer 2 'n bad, toilet en handwasbak het. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring. 'n Buitestort is ook beskikbaar vir hierdie eenheid. Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het volle toegang tot die gedeelde swembad op die eiendom. Bykomende geriewe sluit in sonkrag, rugsteunwatertenks, 'n buitevuurput, kroeg en braai-area op die patio met uitsig oor die see. Slaapplek vir kinders en babas is beskikbaar met vooraf reëling.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1217 Canna Road, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang