Successfully reported
+16

Whale Rock 2

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Rock 2 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks op die 1ste verdieping geleë is, oorkant die see in Margate. Dié eenheid het slaapplek vir 6 persone en is naby winkels, restaurante en ander besienswaardighede geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer is toegerus met 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer en beskik oor 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n yskas.

Die sitkamer het opvoudeure wat na 'n ruim patio oopmaak, wat 'n houttafel en -bankies het. Die kompleks beskik ook oor 'n hysbak, 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en direkte toegang tot die see vanaf 'n privaat hek.

'n Veilige toegewese parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor, en daar is wagte snags aan diens.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jj J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker en rustige plekkie wat naby is aan Margate se hoofstrand en winkels. Sal die plek definitief aan beveel.
Feb 2025
Johann E
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en naby aan alles. Lekker groot kamers, maklike toegang en twee volle badkamers.
Sep 2024
Jacques L
Gesin met klein kinders
4.6
Was baie lekker. Baie lekker gewees, sal net volgende keer 'n plek vat met see-uitsig. Die plek was bietjie weg gesteek van die see af.
Jul 2025
Elsie M
Saam met vriende
4.6
Very good and enjoyable. We really enjoyed seeing the view and it was so nice sitting with my friends. The swimming pool was very clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Gwen L
3.8
Lyk nie soos geadverteer. Die photo is glad nie hoe dit van die woonstel af lyk nie. Die woonstel was baie koud, kry glad nie son nie. Geen komberse w...
Sien meer
Okt 2020

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Petrus Hendrik Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whale Rock 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dbced49033254ca162d3935820e994ddb3004f3975f6bf93ed0f6546d35763476029358e36bb7bb8c810776a64b42ea0552?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.866886288543 30.369911924936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang