Successfully reported

Wharthog Corner Leeupoort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nici J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dit was 'n ervaring van 'n leeftyd! Die perseel is besonder goed uitgelê om maksimum diere te sien. Die huis is skoon en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Baie dankie Nici en familie, dit was so 'n plesier om julle as gaste te hê. Groete, Sharon

Hannelie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig, vrede vir jou siel. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Dankie Hannelie en gesin. Bly julle het dit so baie geniet. Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom. Groete, Sharon

Lizelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Stunning, restful, just amazing. Absolutely stunning, we had an amazing time. The host was so helpful and kind. We loved feeding the animals, the accommodation was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Hi Lizelle, so glad you enjoyed it. Love to welcome you back.

Marzane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beste rus kans ooit. Dit was awesome, ons het so lekker gerus in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Hi Marzane en familie. So bly julle het lekker gerus. Dankie dat julle sulke amazing gaste was. Ons verwelkom julle enige tyd weer. Groete, Sharon.

Marinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Baie dankie vir ons gasvrou, baie goeie kommunikasie nadat ons bespreek het. Het alles mooi aan ons verduidelik en mooi op hoogte gehou. Baie goed toegerus met alles wat nodig is en baie netjies en skoon. Sal beslis weer by die plekkie gaan bly en beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Hi Marinda en familie, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Ek verwelkom julle met graagte terug. Groete, Sharon

Theresa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Alles wat jy nodig het vir lekker kuier! Alles netjies, alles wat jy nodig het en nog meer. Sharon het alles mooi verduidelik en alle vrae beantwoord. Die Jacuzzi was vir ons so ontspannend. Skoon en netjiese verblyf. Die plek was te groot vir net 2, maar ek dink saam familie en vriende is dit die beste kuierplek in Leeupoort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Hi Theresa, ons was so bly om julle te verwelkom en bly julle het lekker gekuier. Dit was ons plesier. Groete, Sharon

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Thank you, Viwe. We would love to welcome you back.

Madelein V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Plekkie is deel van die natuur, kan afsluit en fokus om te ontspan. Baie lekker plek en baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Dankie Madelein, was so bly om julle daar te verwelkom. Groete, Sharon

Dalene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wenner wegbreek! Ongelooflik lekker gebly. Die diere was 'n spesiale ondervinding. Alles was netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel en self weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
So bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste. Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete, Sharon

Liza V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Die nabye interaksie met die diere was ongelooflik! Sal beslis weer kom kuier. Ons het baie lekker gebly. Die huis is lieflik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Baie dankie, Liza. Julle was fantastiese gaste. Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete Sharon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Dwarfgreen, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238d1fb70ec9a5b7c3fb68e3748fae7a8b217479e724c4a5043c7e369eb07fab579b1e024979b78941dc63b0aaf11aff5eaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 76 5 1 5 66 Dwarfgreen Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.914444 27.635972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang