Successfully reported

Wheatfields Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
3.8
Celeste M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Naby skou. Baie, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Wheatfields Guest House
Baie dankie, Celeste. Baie bly dat julle jul tyd by die skou geniet het saam met jul vriende. Hoop om julle weer te sien. Beste groete, Tony

Maxwell K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Excellent. Peaceful, clean and friendly service. I enjoyed my stay. I will always sleep there anytime when visiting the area, the service they offer is marvelous. The owner would even open the gate for me every morning before I leave for work, and would give advice and blessings. I miss the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Wheatfields Guest House
Hi Maxwell, thrilled that you enjoyed your stay with us. Would love to see you again soon. Best regards, Tony

Maritsa P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gesellig, rustig. Dit was net lekker! Dit was so lekker gewees, jy voel tuis. Ek beveel dit vir almal aan vir 'n lekker wegbreek. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Wheatfields Guest House
Baie bly dat julle jul tyd met ons geniet het, Maritsa. Sal enige tyd vir julle en jul "Boerboel" weer by ons hê. Beste groete, Tony

Rose R
1 nag
5.0
Jun 2025

Pleasant enough to not want to leave. Very pleasant. Like a home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Wheatfields Guest House
Very glad that you enjoyed your time with us, Rose. It was a total pleasure to have you stay and chat with us. Please come again soon, we'll make sure there's no cake... Best regards, Cass & Tony

Roelien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Laat mens tuis voel. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Mooi en goed versorgde ou huis en meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Wheatfields Guest House
Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons streef altyd daarna om mense hier tuis te laat voel. Ons hoop om jou gou weer te sien. Beste groete.

Mariska B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Bekostigbare verblyf in lieflike ou huis. Lieflike ou Victoriaanse huis met antieke meubels. Nie in die beste deel van die dorp nie, maar die groot erf is baie privaat. Baie gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Wheatfields Guest House
Hi Mariska, Baie bly dat jy jou verblyf geniet het en die ou meubels waardeer het. Ek tjirp gedurig by die munisipaliteit om dinge gedoen te kry. Sal lekker wees om julle weer te sien. Beste groete, Tony

Melissa V
1 nag
4.6
Jul 2025

Rustige area, netjiese verblyf met vriendelike gasheer. Baie lekker gebly vir die een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Wheatfields Guest House
Hi Melissa, Baie bly om te hoor julle het jul tyd by ons geniet. Hoop om julle weer te sien. Beste groete, Tony

Rozanne J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Eienaar baie vriendelik met baie kennis van die omgewing. Baie oulike plek. Verlief op die ou meubels en huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tony
Wheatfields Guest House
Baie bly dat julle jul tyd met ons geniet het, Rozanne. Hoop om julle weer te sien. Beste groete, Tony

Ayanda M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Fresh air and pleasant. The stay was very pleasant and accommodating. I will definitely come back to visit, this time with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Wheatfields Guest House
Very glad to hear you enjoyed your stay with us, Ayanda. Would love to have you and your family stay with us sometime. Best regards, Tony

Delano L
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Kind and helpful hosts. Calm and relaxed location, I was not disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Wheatfields Guest House
Glad to hear you and your family enjoyed your stay with us, Delano. Hope to see you again sometime. Best regards, Tony

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Railway Road, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhMjE5MDZmLWJlOTgtNDE1OC1iZGJjLTFlOTEwZDhhYWRkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 20 Railway Road Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.15385280583 18.669236423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang