Successfully reported

Whispering Creek Mountain Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker rustig en volkome veilig. Ons doel was voëlkyk; en Whispering Creek het heelwat 'lifers' by ons lys gevoeg. Ons kon brekvis terwyl die loeries in die bome rondom ons baljaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful, refreshing and rejuvenating. Waking up here felt so refreshing. Surrounded by nature, the sound of birds, and complete peace and quiet. It was the kind of silence where you can actually hear your own thoughts. I’d highly recommend this place to anyone who wants to escape the city, reflect, and reconnect with themselves. The place was spotless, well-kept, and the service was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phuti S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely and comfortable. I love the place. It's so cool, clean and comfortable. I love the fact that the space is so private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly in 'n pragtige huisie in 'n pragtige omgewing. Dit was 'n aangename ervaring en sal dit vir seker aanbeveel vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gasvryheid, rustig, netjies, selfsorg, natuurskoon, familie, bekostigbaar. Ons sal Whispering Creek Mountain Lodge vir enige iemand aanbeveel wat verblyf benodig in die Magoebaskloof area. Dit is bekostigbare, netjiese, selfsorg verblyf, in die mooiste area. Die eienaars het soveel moeite gedoen, uit hul pad gegaan om ons tyd in Magoebaskloof so gemaklik moontlik te maak. Dankie vir julle gasvryheid, moeite en omgee vir julle gaste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent all round! Thank you to the hosts for a wonderful stay. The accommodation was wonderful and had absolutely everything we needed for our stay. The area was beautiful and close enough to the town and to the race venue. We enjoyed beautiful walks right from the gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Sal definitief weer terugkom! Baie mooi, alles wat mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joachim D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Het dit baie geniet, pragtige lodge. Verblyf was gesellig en diens was puik, naby aan die teerpad. SUV cross het goed gevaar, geen snaakse hindernisse om deur te maak. Pad na teerpad soontoe was hanteerbaar vir my kar. Kliente diens was puik, vriendelike eienaars! Kan die Debengeni waterval hoor van die lodge af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Alles was skoon, netjies, baie goed ingerig met luukse beddegoed. Heerlike verkwikking in die bos, met loeries en kabbelende waterstroom naby. En heerlike stoepie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Verjaarsdag in die woud. Ons het baie lekker gebly in die gesinseenheid. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ons is hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot A44,15, Farm Diepkloof, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b8f05c5b693ba58bee8193f1a780210ba8874967def2d18d3627800d244ce6307fd055d25686d7b084e209d46111ad8629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Plot A44,15 Farm Diepkloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.853694226021 30.008244088724
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang