Successfully reported
+39

Wil-Bloom

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Belrene Street, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wil-Bloom is 'n moderne gastehuis in die hartjie van Pretoria, net 'n kort entjie van sommige van die stad se mees noemenswaardige landmerke. Die eiendom is gerieflik geleë binne 'n kort rit vanaf die Uniegeboue, Midwives Exclusive en die Universiteit van Pretoria, wat dit 'n ideale basis maak vir ontspannings-, mediese en sakereisigers.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid smaakvol versierde kamers wat elk tussen 2 en 4 gaste akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort vir gaste se gerief.

Alle kamers beskik oor gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle eenhede, behalwe die Basic Queen Room, het ook 'n 1-plaat induksiestoof vir ligte kookkuns. Gaste kan ontspan en hul gunstelingprogramme op 'n TV met stromingsdienste geniet deur hul eie rekeninge te gebruik om aan te meld.

Wil-Bloom is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Die SunBet Arena by Time Square Casino, 'n top-lokaal vir lewendige vertonings en konserte, is slegs 13 km weg, terwyl Loftus Versfeld-stadion, die Presidentiële Gholfbaan en Waterkloof Gholfklub almal naby is. Of jy nou in die dorp is vir sakevergaderings, mediese afsprake of 'n ontspannende wegbreek, Wil-Bloom bied die perfekte mengsel van gemak, gerief en ligging.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 33 Belrene Street, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Belrene Street, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f6d33dab6bb51add324284fd4a1fddf57da8aea636ddd2a54caf317f39928647e922e4904c25c343fd9d4f638697a0e1136?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 33 Belrene Street Rietondale 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734953072751 28.222335717791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang