Successfully reported
+17

Wildelied Guest House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 860 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Wildelied Guest House is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis wat verblyf bied vir 1 tot 5 mense in Groenvlei, net buite Bloemfontein op pad na Tempe Lughawe en BORC Motocross Track. Die eiendom is ook net 900 m van die Emoya-hospitaal af.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers; een gemeubileer met 'n dubbelbed en die ander met 'n koningingrootte-bed. Die kamers deel die gebruik van 1,5 badkamers. Die hoofbadkamer is toegerus met 'n stort, bad en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet in die eenheid.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, asook 'n yskas, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DVD's en HDTV en 'n plafonwaaier het.

Die eiendom bied 'n ontspannende plaasatmosfeer en veilige staproetes. Gaste kan óf op die stoep ontspan óf die swembad (plaasdam) en braaigeriewe gebruik. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf reëlings getref is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ras Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Wildelied Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 860
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 860
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Chris Olivier Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABCmiKHKNj2ACofdzHefoBxjsGAPKTaf7pEMC5cAMZnf7kIVSMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 2 Chris Olivier Road Groenvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.049256481205 26.169934928176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang