Successfully reported
+52

Wilgeboomsdrift Safaris

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naaupoort 2013 kr, 21 km off the R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wilgeboomsdrift Safaris is 'n rustige paradys geleë tussen die Waterberge van Limpopo, 218 km noord van Johannesburg. Hierdie wegbreekplek bied pragtige natuurskoon en is die tuiste van diere- en plantlewe.

Gerieflike selfsorgverblyf word in 2 eenhede gebied. Elandskloof is 'n volledig toegeruste 3-slaapkamer selfsorg-eenheid wat aan die rivierfront geleë is. Elandskloof is ideaal vir gesinne. Blouwildebees Uitsig is 'n volledig toegeruste 4-slaapkamer selfsorg-eenheid met lugversorging. Elke eenheid het 'n bad en stort, 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n oond en 'n mikrogolfoond. Wi-Fi is beskikbaar.

Verskeie roetes op die plaas kan per perd of per terreinvoertuie verken word, insluitend vierwielmotorfietse, wat gereël kan word. Ander doendinge sluit wildkyk en voer van die indrukwekkende trop buffels in, asook visvang, fotografie en begeleide roetestaptogte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Naaupoort 2013 kr, 21 km off the R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Wilgeboomsdrift Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naaupoort 2013 kr, 21 km off the R101, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbcc7438d7d79bbffb5b9b222367e42c81af9a4d6234e223e2e954491963d5fd72144499683f529f1e98587323d329542d9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Naaupoort 2013 kr 21 km off the R101 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.523430575821 28.512469232082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang