Wilger Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
Prys sluit in
- Eenheid 1
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Eenheid 2
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Eenheid 3
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Eenheid 4
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Eenheid 5
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Eenheid 6
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Eenheid 7
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ons bied geen maaltye aan nie.
Skoonmaakdienste: Daagliks beskikbaar van Maandag tot Vrydag. Geen skoonmaakdienste word op Saterdae, Sondae of openbare vakansiedae verskaf nie.
Langtermyngaste: Linne word een keer per week omgeruil.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen elektriese toestelle word toegelaat nie. Slegs toestelle wat deur Wilger Gastehuis verskaf word, mag gebruik word.
Let asseblief daarop dat hierdie 'n rookvrye fasiliteit is.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Ons het 'n volledig toegeruste waskamer agter in die huis, sowel as 'n wasgoedlyn om klere te droog.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Witstinkhout Road, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang