Successfully reported
+206

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grasberg Road, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Willemsrivier Trekpad Gastehuise en Wildkampering is 4 km vanaf Nieuwoudtville geleë. Ons is 'n bekende ou historiese, werkende skaapplaas.

Verblyf bestaan uit 10 plaashuise wat tussen 2 en 6 gaste kan akkommodeer. Alle huise is selfsorg en bied elektriese komberse, linne, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tweeplaatstoof, en 'n badkamer, toegerus met 'n stort, bad (sommige kothuise), toilet en wasbak. Hout en ys is te koop by Ontvangs.

10x Wildkampeerplekke met Gedeelde Ablusiegeriewe. Bring jou eie tent of karavaan.

Daar is 'n 2 km grondpad geskik vir 'n gewone stadsmotor wat na die instansie lei.

Daar is verskeie besienswaardighede vir gaste om te besoek, insluitend die Rooibos-erfenisroete, blomroetes, Hantam Nasionale Botaniese Tuin en die historiese 4x4-roetes.

Wildkampering met gedeelde Ablusiegeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 276 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alta B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekamp en die geskiedenis van die plek baie geniet. Wat 'n pragtige geskiedkundige plek! Die ablusies is eenvoudig maar netjies - onthou, ...
Sien meer
Sep 2025
Madale L
Gesin met tieners
5.0
Lieflike plaasverblyf. Ons het heerlik gekuier op hierdie tradisionele, ou plaas met die pragtigste Namakwalandse blommetjies oral te sien! Baie skoon...
Sien meer
Sep 2025
Jacoline P
Saam met vriende
5.0
Pure plaas omvou met blomme. Pragtige blomme het ons verwelkom van die ingang van die plaas tot by ons huis. Die huis is skoon en gerieflik met alles ...
Sien meer
Aug 2025
Hermien E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig verby. Was 'n aangename verrassing om so pragtige oornagplekkie te vind. Met ontvang het Erika vir ons 'n kaart van die omgewing gegee en alle...
Sien meer
Aug 2025
Gert V
5.0
Peaceful stay in beautiful surroundings. Loved it. We had a lovely stay in beautiful surroundings. Our host gave maps and marked routes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 276

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Grasberg Road, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grasberg Road, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11346348eef8a90660b07c2392cdce2bdd2d9a99c25204c163451c9438296775319fc612f145fe86650da58c2f5e0f842535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 276 5 1 5 Grasberg Road Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -31.344528659433 19.091263711452
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang