Successfully reported

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 276 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Alta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekamp en die geskiedenis van die plek baie geniet. Wat 'n pragtige geskiedkundige plek! Die ablusies is eenvoudig maar netjies - onthou, dis wild camping . Erika se diens, hulpvaardigheid en vriendelikheid is uitstekend. Haar aanwysings is 'n klein bietjie deurmekaar en nie op skaal nie, so jy mag dalk tussen die blomme soek na die staanplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madale L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Lieflike plaasverblyf. Ons het heerlik gekuier op hierdie tradisionele, ou plaas met die pragtigste Namakwalandse blommetjies oral te sien! Baie skoon en netjiese verblyf en baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Pure plaas omvou met blomme. Pragtige blomme het ons verwelkom van die ingang van die plaas tot by ons huis. Die huis is skoon en gerieflik met alles wat nodig is. Ons het heerlik oornag in Elegans. Sal weer hier bly en ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtig verby. Was 'n aangename verrassing om so pragtige oornagplekkie te vind. Met ontvang het Erika vir ons 'n kaart van die omgewing gegee en alle aantreklikhede uitgewys. Ons het in die Joodse winkel oornag. Wanneer ons weer Nieuwoudtville besoek, sal ons definitief weer daar oorbly. Een nag in die dorpie is heeltemal te min. Soveel om te sien en ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag
5.0
Aug 2025

Peaceful stay in beautiful surroundings. Loved it. We had a lovely stay in beautiful surroundings. Our host gave maps and marked routes to see the quiver tree forest before sunset. We were also given routes for our next destination to see as much of the spring wild flowers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlie C
1 nag
5.0
Aug 2025

Onvergeetlike ervaring. Van die oomblik wat ons deur die hekke gery het, is alle verwagtinge oortref! Pragtige blomme op die plaas self. Erika se gasvryheid en vriendelike, geduldige inligting aan opgewonde blomme kykers. Alles laat 'n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Willemsrivier natuurskoon tops. Willemsrivier was 'n heerlike kuier naby die natuur. Mooi blomme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Blomme prag! Die binnebraai was 'n bonus met die koue daar buite. Ons het heerlik gebly. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 276

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grasberg Road, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11346348eef8a90660b07c2392cdce2bdd2d9a99c25204c163451c9438296775319fc612f145fe86650da58c2f5e0f842535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 276 5 1 5 Grasberg Road Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -31.344528659433 19.091263711452
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang