Successfully reported
+41

Be Our Guest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Canterbury Bell, Veld En Vlei, Richards bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Be Our Guest bied bekoorlike eenhede in VeldEnVlei, Richardsbaai, en bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf. Die eenhede is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Be Our Guest 1 bied gemaklike slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die eenheid het gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n slim-TV.

Be Our Guest 2 het een slaapkamer en kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Hierdie eenheid is geskik vir oornagverblyf waar gaste nie van plan is om maaltye voor te berei nie.

Be Our Guest 3 bestaan uit 1 slaapkamer en kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamer het 'n muur wat deur die eienaar geverf is en 'n sterrehemel uitbeeld en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Die kombuisie het 'n wasbak en is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware.

Gratis WiFi, met Netflix en YouTube. Onderdakparkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot 'n swembad. Die eenhede het ook patio's met buitesitplek en braaigeriewe by die swembad. Daar is verskeie restaurante in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andre C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Baie oulike kunstige kamers. Die netheid onverbeterlik.
Aug 2025
Elbie Annalize A
Saam met lewensmaat
5.0
Gevoel soos my huis weg van die huis. Baie lekker gekuier. Sommer na die ander kamers ook gekyk. Ek's mal oor die kreatiewe wyse waarop Soekie haar ku...
Sien meer
Jul 2025
Norman S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf! Eenhede is baie skoon en netjies. Bed is baie gerieflik. Alles is nuut en skoon.
Jan 2025
Adriana B
5.0
Absolutely amazing stay, we are so thankful and would recommend to anybody. Thank you for your hospitality; no request was too much for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Gys B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker en rustig geslaap. Ons het baie lekker gebly by Windgatwyfie se huisie. Ons was aangenaam verras deur die gehalte van die akkommod...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Canterbury Bell, Veld En Vlei, Richards bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Be Our Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Canterbury Bell, Veld En Vlei, Richards bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f289f527f0ecc2e1a4af75b83ea91df0718a54b731c5facbec25cb441dc756bc7d345153f15cc22ae58e184617208f016a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 16 Canterbury Bell Veld En Vlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.742101283142 32.059666046535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang