Windmeul Huis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen harde geraas nie.
Rook is verbode binnenshuis.
Hout is beskikbaar teen R2 'n stukkie.
Klein honde word toegelaat indien daar vooraf gereël word. SLegs klein honde kan geakkommodeer word aangesien die muur slegs 90 cm hoog is. Die tuin word met 2 miniatuur-schnauzers gedeel.
'n Bababed is beskikbaar vir babas.
Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie, slegs weekliks vir langtermynverblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Japie Traut Street, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang