Successfully reported
+44

Windmeul Huis

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Japie Traut Street, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Windmeul Huis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in Jacobsbaai, Wes-Kaap. Die eiendom is naby die rotsagtige kuslyn geleë en grens aan 'n pragtige groen gordel wat vol wildlewe en voëls is.

Die gemeubileerde kothuis het 'n privaat ingang, kan tot 5 persone akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n aparte bad en stort, 'n wasbak en 'n toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar bring asseblief u eie strandhanddoeke.

Die goed toegeruste kombuis bevat toestelle om maaltye te kook, insluitend 'n verskeidenheid eetgerei, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n ysmasjien en 'n yskas/vrieskas. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel met sitplek, 'n bank om op te ontspan, 'n TV en 'n groot kaggel. Gratis WiFi-toegang en 'n verskeidenheid satellietkanale is beskikbaar.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe op die patio. Daar is onderdakparkeerplek vir een voertuig op die eiendom. Die eiendom gebruik sonkrag vir ondersteuning tydens beurtkrag. Kom geniet 'n stil wegbreek langs die kus met die strand net 'n paar minute se stap weg. Verskeie roetes om te stap en bergfietsry in die omgewing te geniet.

As jy inkopies moet doen, is die WestCoast Mall slegs 12 km weg in Vredenburg waar jy enigiets na jou hart se begeerte kan vind. Die omgewing bied heelwat besienswaardighede en dit is die beste om die gasheer vir aanbevelings te vra. Daar is 'n paar restaurante in die dorp as jy nie lus het om te braai nie. Hulle word sterk aanbeveel. Jacobsbaai is baie sentraal om ander klein plekke van belang soos Langebaan, Velddrif, Paternoster en St. Helenabaai te besoek.

As gevolg van ons heininghoogte van 90 cm, kan ons slegs klein rasse honde akkommodeer. Die tuin word gedeel met twee miniatuur Schnauzers en is veilig, met geen areas vir ontsnapping nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jl V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte Weskus wegbreek. Presies soos geadverteer. Huislik en heerlik. Alle benodigdhede was beskikbaar. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n Jakobsba...
Sien meer
Sep 2025
Etienne P
Saam met lewensmaat
5.0
Super netjies en gerieflik. Beslis waarde vir geld. Wonderlike verblyf. Tot die honde is vriendelik!
Sep 2025
Kim H
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, comfortable and well equipped cottage. Lovely cottage with everything you might need! Clean, comfortable and well-stocked kitch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Nicole M
Saam met vriende
5.0
Perfect location for a west coast breakaway. We had a wonderful stay at Windmeul Huis.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Joanne M
Saam met vriende
5.0
Oral in Jacobsbaai waar ons ineloer het was die mense baie vriendelik en gasvry. Ons het heerlik gebly. My hond het dit ook geniet.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 14 Japie Traut Street, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windmeul Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Japie Traut Street, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6c19f4aa8dcc4665d98725e9d5e94f99223158d029c5dc73c48c937ffe2c6e323a0204a115d8b04f81410bbeb5d80161c76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 14 Japie Traut Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9733251 17.8888738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang