Successfully reported
+34

Windmills Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 98 Cole Street, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Windmills Rest is in Shere, Pretoria geleë en bied 'n keuse van eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 4 mense.

Gaste kan die Biko-, Thuli-, Thambo- en Hani-kamer bespreek, wat almal lugversorging het en privaat ingange het. Die kamers is ingerig met koningingrootte- of enkelbeddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Die kamers is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale asook WiFi-toegang in sekere areas van die eenhede. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskas, 'n stoof en 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Windmills Rest is net 6 km vanaf die Grove-winkelsentrum, 12 km vanaf die Woodlands-sentrum, 13 km vanaf Menlyn Park Mall, en 'n verskeidenheid gholfbane asook besienswaardighede en doendinge kan in die area gevind word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mev S
Saam met lewensmaat
5.0
Die gastehuis is netjies en het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2025
Jan L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, vriendelik, gemaklik. Voorheen ook baie lekker hier gebly. Voldoen aan al ons vereistes.
Apr 2025
Valery F
5.0
Was dankbaar om veilig te wees. Woon altyd daar tydens besoeke in Pta. Dis veilig, sentraal, was skoon, goeie parkeerplek, baie sentraal en gerieflik.
Mrt 2025
Elsie K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent. And a very friendly host. Very clean. Will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Claudia R
5.0
Pleasant. Our stay was pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 98 Cole Street, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Windmills Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 98 Cole Street, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlY2I5MTk5LWVkYzEtNDVhYS05MmNmLTQ2N2ViMDg1ZjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 154 5 1 5 98 Cole Street Shere AH 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.799176385712 28.354536406696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang