Successfully reported

Wisteria Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jody D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Veilig, netjies, goed geleë. Baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomi & Charl P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Het baie lekker geslaap. Die verblyf was lekker, die toilet sitplek was effens weird, maar het dit geweet voor die bespreking. My laaste stort was daar 'n neukery met die water en het 'n ys koue stort gehaat. Maar dit is 'n onvoorsiene probleempie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Presies soos foto's en verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Netjies & gerieflik. Uitstekende ligging. Uitstekende hulp en terugvoering oor vrae. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sunel V
1 nag
4.8
Jun 2025

Great stay, very friendly owner! Had a great stay! Everything was clean and comfortable. The owner is very friendly and welcoming. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Clean and friendly! It was okay. The host was very friendly, and it was clean and new, but the lighting was very bad, and the open toilet in the bedroom was not nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2025

Gemiddeld. Ons het Saterdagaand geensins kon rus nie agv musiek wat die hele aand deurgespeel het. Om en by half 4 die oggend het die musiek vir die eerste keer stilgeraak. Die ligging is nie ideaal nie, moontlik net oor naweke, maar te naby aan die kuierplekke in die strate agter die verblyf.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jade S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A perfect overnight with everything we needed. Modern and comfy. Beautiful and calming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker oornag. Die verblyf is sentraal geleë met veilige onderdak parkering. Dit was perfek ingerig met alles wat 'n mens nodig kon kry en ons gasvrou was te alle tye beskikbaar en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Crisp Crescent, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA956596ed4de7ddbf45d8152f8ad00af38b9258b48b07c8837d483734744d392799b9cb4e16e449b3aed5bce4515468479bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Crisp Crescent Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -29.101478049187 26.205594343551
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang